Kerli

Kerli
Kerli
Agtergrondinligting
GeboortenaamKerli Kõiv
OorsprongElva, Tartumaa, Vlag van Estland Estland
GenresPop, rock, alternatiewe pop, elektropop
Beroep(e)Sangeres, aktrise
InstrumenteStem
Jare aktief2002 – hede
EtiketteIsland Records
Webwerfkerlimusic.com

Kerli Kõiv [ˈkerli ˈkɤ.iv] (* 7 Februarie 1987 in Elva, Tartumaa, Estland), beter bekend onder haar voor- en kunstenaarsnaam Kerli, is 'n Estniese pop-sangeres wat met haar debuutalbum Love Is Dead (2008) internasionale bekendheid verwerf en 'n posisie in die Amerikaanse Billboard 200-trefferlys behaal het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search